Lusus: Cycling Events
Lusus: Cycling Events

Tour De Bos Ellisras Bosveld Fees

Location: Ellisras Bosveldfees

Date: 07 July 2018

Details

In 2012 het die Ellisras Bosveldfees se eerste 30 km bergfietsry wedren met gepaste Bosveld naam “Tour de Bos” ontstaan. Al hoe wel daar in 2012 net ‘n 30 km was om te ry is daar oor die jare besluit om vir die meer fikser deelnemers ‘n 60km ook aan te bied.Egter in 2017 is daar besluit om ‘n nuwe roete uit te lê waarvan die begin en eindpunt by die fees gronde is. Die nuwe roete is baie opwindend en ‘n uitdaging vir elke bergfietsryer. Roete behels teerpad, grondpad, sand, klippe, opdraendes en afdraendes en natuurlik die pragtige natuurskoon wildsplaas met al sy wild.Afstande is 60km, 30km, 10km en 3km kiddies rideDie 7de Tour de Bos word aangebied op die Saterdag 7 Julie 2018.Bergfiets deelnemers kry met elke inskrywing ‘n gratis toegang bandjies tot die fees asook ‘n goodie bag.‘n Heerlike uitdaging vir alle bergfietsryers lê by die Bosveldfees voor.